Friday, December 4, 2015
Tell it as it is: oor ons ewige gebergtes
Tell it as it is: oor ons ewige gebergtes: I hope my my international readers will be able to translate this, I have to write this in Afrikaans Terwyl donker politieke wolke oo...
Wednesday, December 2, 2015
so seker soos
soos ‘n
donder storm oor die kranse gly
en blitse
donderend oor die vlaktes ry
soos ‘n
donkerwolk met rante in goud getooi
soos ‘n
bliksemstraal uit ‘n wolk ontplooi
so le die
spore van die ossewa ontbloot
diep getrap
in ‘n Afrika vevuilde sloot
soos ‘n berg
wat skaduus oor die vlaktes trek
soos ‘n lied
wat dawerend oor ‘n kerktorings trek
soos ‘n blom
wat die veld in kleur versier
soos ‘n
seilboot wat die stormwind verdier
so le my
kultuur diep in die vlaktes geborduur
diep getrap
in die brandende Afrika se vuur
so seker
soos ‘n blom sy saad sal skiet
soos die
visarend sal sing sy oggend lied
so seker
soos die son die ooste in rooi sal tooi
so seker soos
bloed die vlaktes sal kleur in rooi
so seker sal
die ossewa se spoor in die berge bly
onder die
donker wolke wat oor die kranse gly
Ons sal lewe
ons sal sterwe
ons drome
sal nooit le in skerwe
dit is ons
land
hier aan
Afrika se Suider kant
willie
beetge
Tuesday, December 1, 2015
Zuma Zoeloe kind
en as jy was
‘n Zoeloe kind, onder Koning Dingaan
sou jy dan ook
sy beeste steel en hom vertel dit het vergaan
sou jy dan
sy beeste aan die boer verkoop, geldjie in jou sak insteek
en vir die
koning se die boere het jou sleg verneek
deur die
beeste van jou trop te steel
terwyl jy
oor die geldjie in jou sakkie streel
Zuma
Zoeloe-kind waar het jou mamma jou ge-vind
hoe sou jy
dan na koning bees kon kyk
terwyl jy
net jou goue sakkie wou ver-ryk
hoe lank sou
dit wees
voor die
koning jou kon lees
voor die
impi sou kon sien
dat jy slegs
jou eie sakkie dien
Zuma Zoeloe
kind waar het jou mamma jou gevind
hoe lank sou
die goud in jou sakkie le
voor die
koning dit terug wou he
hoeveel bees
sou jy moes steel
om Nkandla
in te deel
voor die
impi jou sou vang
en jou teen
die rotse oor die see laat hang
Zuma Zoeloe
kind waar het jou mamma jou gevind
sou jy in
Dingaan se tyd ook moes vlug
en oor jou
skouer skree dit was Jan se klug
verbanneling,
van jou eie land
hier in die
Zoeloe kant
sou vele
vrou jou hart moes streel
terwyl jy ‘n
nuwe nasie teel
Zuma Zoeloe
kind waar het jou mamma jou gevind
Willie
Beetge
Friday, April 17, 2015
SWART WAS DIE STORM
Die donker storm
Soos ‘n donker wolk wat vryf
en blitse tussen skaduus deur-dryf
totdat hy uitwoed en in wit
sy reen oor die aarde uitstort
Het die donkermagte afrika laat vryf
om hulle siele uit te dryf
Het die blitse oor die horizon gewoed
totdat die reen dit weer versoet
en wit die water in die donkerwolk
weerkaats
rustig en wit onder die storm wat woed
het water wit die plase weer versoet
het blitse uit die donkerwolk gepoog
om teen die water te betoog
maar as die windjie oor die wolke stoot
en die helder son se straal ont-bloot
het wit die water steeds in die wolke
weerkaats.
Soos die donker die maan en sterre toevou
en laaste lig deur die heelal grou
So het die lig bly staan
en vir die wolke weer ‘n weg gebaan
om weer te vryf en blitse te laat be be-staan
Maar as die blitse oor die wolk weer woed
word die boere op die plaas vergoed
Het wit die water in die wolke weer
weerkaats.
Subscribe to:
Posts (Atom)