Bullet
Soos ‘n soldaat het jy trots bly staan
tot jou liggaam gebroke heen moes gaan
Jou bene was veels te oud om
jou rond te dra
tog
het jy nog gekom as ek jou vra
jou stert het nog teen die
bakkie gedrom
met jou rug oud en krom
en
toe die naald jou vel deur boor
het ek gevoel asof ek jou ver moor
maar dan jou
stert wat groet en waai
as die donker doodsengel om jou
draai
Vaarwel my hond en vriend
Willie
beetge
No comments:
Post a Comment